Quantcast
Channel: Slaaie | Maroela Media
Browsing latest articles
Browse All 43 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Gestolde drielaagslaai

Foto: 50 Boerekos-geregte, Lapa-uitgewers Hierdie slaai is perfek vir die lente wat vir ons loer! Bestanddele WORTELLAAG 80 g (1 pakkie) lemoengeur-jelliepoeier 250 ml kookwater 250 ml fyngerasperde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Aartappelslaai

Aartappelslaai (Foto: Lapa-uitgewers) Heerlike aartappelslaai om saam met die naweek se braaivleis te geniet! Maak 6 porsies Bestanddele: 6 groot aartappels 1 ui, baie fyn gekap 4 agurkies, baie fyn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Koeskoesslaai met kaas en vrugte

(Foto: Lapa-uitgewers) Perfek vir die warm weer! Lewer 4 tot 6 porsies Bestanddele 375 ml (1½ k) appelsap knippie fyn kaneel 250 ml (1 k) koeskoes 60 ml (4 e) avokado-olie 100 g (1 pakkie) pekanneute,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Koringslaai met mielies en lensies

Foto: Verskaf Hierdie koringslaai-resep het ek al verskeie kere vir mense aangestuur. Elke keer wanneer iemand dit proe, wil hulle graag die resep hê. Dis heerlik as interessante styselgereg vir ’n...

View Article

[Resep] JOYA® appelhappies met grondboontjiebotter

Die appelhappies is selfs perfek vir daardie tye wanneer die kinders lus raak vir peusel en jy weet dat sjokolade of lekkergoed nie ideaal is vir helder breine nie.

View Article


[Resep] Murgpam­poentjie-&-eierslaai met lensies

Murgpampoentjie-noedels is deesdae ’n gewilde alternatief vir pasta.

View Article

Resep: Lekkerste slaai met lensies en eiervrug

Selfs mense wat nie eintlik opgewonde raak ook lensies of eiervrug nie, is altyd verras oor hoe baie hulle dié slaai geniet.

View Article

Resep: Slaai met botterskorsie en kekerertjies

Dié gereg kan op verskillende maniere gebruik kan word: van ʼn slaai tot ʼn ligte middagete of pak dit selfs in vir ʼn piekniek-ete.

View Article


Resep: Feestelike slaai met granaat en beet

Hierdie is ’n baie maklike resep en die kleure is ’n lus vir die oog.

View Article


Resep: Somer-tortillas met steak & slaai

Geniet hierdie tortillas buite onder die koeltebome of selfs langs die swembad.

View Article

Resep: Peppadew-en-spinasie-pastaslaai

’n Geurige en kleurryke dis om jou week goed mee af te sluit!

View Article

Resep: Vegetariese slaai

Dié vars slaai sal sommer ’n hup in jou stap sit!

View Article

Resep: Italiaanse somerslaai

’n Heerlike vars slaai om die nuwe week op ’n vars noot te begin!

View Article


Resep: Avokado-en-salmslaai

Dié slaai is ʼn groot bederf!

View Article

Resep: Armman-slaai

Maroela Media-leser André Marais sê die voorraad in sy koskaste was eendag skraps toe hy as uitweg sommer al die orige bestanddele daarin bymekaargegooi het.

View Article


Hap saam met Lochner: Koringslaai

Kyk hoe maak Lochner dié week ʼn lekker koringslaai!

View Article

Resep: Tamatieslaai

Dié tamatieslaai is kraakvars en blitsvinnig om te maak!

View Article


Resep: Kerriepastaslaai

ʼn Kerriepastaslaai is darem net die ideale bykos saam met braaivleis. Beproef die naweek dié een.

View Article

Resep: Warm baba-aartappelslaai

Maklik, vinnig en perfek saam met braaivleis.

View Article

Resep: Beet-,bessie- en fetaslaai

Probeer dié slaai eerder as jou gewone mengelslaai.

View Article
Browsing latest articles
Browse All 43 View Live